In Her Own Words
About Her
Soek jy 'n goeie hart, 'n mens wat omgee vir ander?
As die uiterlike vir jou belangriker is as die innerlike, is ek nie vir jou nie want ek is ver van 'n model af en ek spandeer nie ure voor die spieël nie. Ek gaan nie voorgee om te wees wie ek nie is net om 'n paar "likes" of oppervlakkige flirts te kry nie. Ek het al ver genoeg in die lewe gestap om te weet wat ek wil hê en ek wil niemand se tyd mors nie.
Ek is 'n toegewyde Christen wat daarna streef om elke dag meer soos Jesus te leef. Ek leef 'n lewe van dankbaarheid vir wat ek uit die Vaderhand ontvang. Uitspattigheid, vuiltaal, losbandigheid, dronkenskap en rook staan my nie aan nie.
Jy sal ver soek om 'n meer lojale persoon as ek te kry. As ek my hart gee, gee ek dit ten volle. Ek is empaties, vriendelik en nederig. Ek bid, droom, werk hard, kuier graag en wil graag my lewe met iemand deel wat oor God en sy genade voel soos ek.
Vir ontspanning hou ek van lees, dans, teater, TV en bordspeletjies. Ek het 'n wye algemene kennis en kan lekker kompeterend raak. En, o ja!, ek mis nie MotoGP nie ...
Ek reis en verken graag want ek is avontuurlustig en geniet dit om nuwe dinge te ervaar.
About Her Ideal Match
'n Toegewyde Christen met vaste beginsels wat lekker kan gesels en nie op soek is na vlietende plesier nie. Iemand avontuurlustig en "openminded" wat dieper as die vel kyk en warmte, eerbied, respek, opwinding wil ervaar. Dit sal gaaf wees as jy dieselfde belangstellings as ek het.
What Her Friends Say
Martha said...
Voorwaar 'n vriendin wat jou bystaan in beproewinge en tydens spesiale oomblikke saam met jou bly is.
Moenie haar tyd mors met snert nie. Sy is nie iemand wat enigsins gaan stilbly as jy aanvang nie.
Sy is 'n stukkie goud wat almal se lewe verryk. Met haar hoë standaarde, haar doelwitte in die lewe en haar waardes is sy enig in haar soort. Vir iemand met 'n beter hart kan jy nie vra nie.
Sy is ook al deur die lewe gelouter maar is 'n toegewyde Christen wat altyd net die beste vir haar naaste verlang.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Brummeria), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
60 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
157cm (5' 1.8") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Greying | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Long-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Executive / Management | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
South Africa; United States; Bahamas; Panama; Greece; Italy; Austria; Switzerland; Australia | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
56 - 63 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
162cm (5' 3.8") - 187cm (6' 1.6") | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Afrikaans; German; English; Dutch | ||
Religion: |
Christian / Protestant; Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
No; Yes, not living with me | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegan | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Administrative / Secretarial; Artistic / Musical / Writer; Executive / Management; Finance; Food Services; Labour / Construction; Legal; Medical / Dental; Retired; Teacher / Professor; Technical / Science / Engineering; Transportation; Agriculture | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Well-behaved |
Eyesight: |
I wear glasses |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
Pierced ears |
Sense of Humour: |
Light-hearted |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The head |
Party Behaviour: |
An average mingler |
Personality Traits: |
Cautious; Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Realistic; Stable |
Valued Qualities: |
Celibacy; Charity; Compassion; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Moderation; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Alternative (I'm stylish in my own special way) |
Favourite Clothing: |
Anything, as long as it's black |
Favourite Colour: |
Pink |
Date Activities: |
A movie; A music concert; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Going to the theatre; Meeting for coffee; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Gospel / Religious; Instrumental; Pop / Top 40 |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Fiction; Mystery; Romance; Self-help |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Action / Adventure; Cooking / Baking; Dramas; Educational; Game shows; Movie Channels; Nature / Wildlife; News; Reality shows |
Movie Frequency: |
I wait for movies to come out on DVD or online. |
Movie Preferences: |
Action; Comedy; Drama; Horror; Mystery; Romance |
Interests: |
Board games; Business news; Card games; Computer & video games; Computer programming; Healthy living; Making Music; Painting; Photography; Reading; Singing |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Birdwatching; Camping; Dancesport; Darts; Fishing; Motorsport; Snorkeling; Swimming; Table Tennis; Walking; White water rafting |
Cooking: |
I quite like cooking |
Food: |
Chinese; Fine Dining; German; Greek; Japanese; Seafood; South African; Sushi |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
Gluten-free; Lactose-free; Other |
Pace of Life: |
Go with the flow |
Time at Work: |
I always put in overtime |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I'm on for an hour or two a day |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got sisters |
Family Closeness: |
We're very close |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'd consider it |
Animals: |
I like animals |
Pets (Like): |
Bird(s); Dog(s); Fish; Horse(s) |
Pets (Dislike): |
Cat(s); Exotic pet(s); Reptile(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Intelligence; Showing affection in public |
Turn-offs: |
Assertiveness; Erotica; Long hair; Power; Sarcasm; Tattoo(s); Thrill seeking |
Work Aspirations: |
I already have my ideal job |
Religious Attendance: |
Once a week |
Dream Home: |
Beach house |
Politics: |
I have no interest in politics |
Retirement Plans: |
Finally writing that novel |
Feelings about using DatingBuzz LatAm: |
Hopeful; Curious; Optimistic |
Honesty: |
Very |